Sunday, September 27, 2009

Herfs

Autumn

Herfs is my gunsteling tyd van die jaar. Daar's iets aan die seisoen wat draai wat baie opwindend is. Net jammer dit gaan altyd gepaard met 'n minder opwindende post nasal drip.

2 comments:

Blogger said...

Lekker foto.

Christine said...

Dankie. Ek wou nie graag 'n foto van my post nasal drip opsit nie, toe gebruik ek maar diƩ.
(Vir die wat wonder: dis genuke met 'n Lightroom preset.)